eNuus | eCapprojek verrig wondere
189 views · Published 26 February 2013 · 2:01 · Indexed 22 October 2026
Channel: eNCA · 2013 · News & Politics
'n Hele nuwe wêreld het vir 'n tweejarige dogtertjie van Pretoria oopgegaan, te danke aan 'n oogoperasie wat haar lewe verander het. eNuus se liefdadigheidsprojek, eCap, in samewerking met kykNET en die Pretoria-Ooginstituut, het verseker klein Duané van Heerden se skeel ogie herstel word. Duané en haar drie sussies bly in die Ebenaeser-Kinderhuis, 'n plek van veiligheid vir kinders, en een van eCap se aanneemhuise.
More from this channel
-
10:33
Green Jobs : Jobs Week Exclusive : eNews Channel
-
4:11
Late Nite News | Series 2 Episode 8
-
26:09
Justice Factor TX 22 May 2011
-
24:16
Maggs on Media TX 22 May 2011
-
5:27
Maggs on Media | CHERRYPICKING
-
3:15
Late Nite News: Headlines with Loyiso Gola
-
4:58
Peppers on trustworthy businesses
-
5:47
Government admits Springs fire could have been avoided