eNuus | Hof beveel Madibeng-munisipaliteit om kragtoevoer te herstel

283 views · Published 18 March 2013 · 1:38 · Indexed 24 October 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

Nadat inwoners van Hartbeespoort in Noordwes vir 'n week lank sonder krag gesit het, het die Hooggeregshof in Pretoria Vrydag die Madibeng-munisipaliteit beveel om die elektrisiteit weer aan te skakel. AfriForum het namens tientalle inwoners en sakeondernemings 'n dringende bevel gekry wat las dat die munisipaliteit nie weer hulle krag mag afsny, tensy hulle 14 dae skriftelike kennisgewing kry nie.
Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel