Daar is 'n groot gehoor vir ballet

31 views · Published 11 May 2015 · 1:54 · Indexed 29 October 2026

Channel: eNCA · 2015 · News & Politics

Watch on YouTube

Subscribe to eNCA for latest news. No Fear. No Favour: http://bit.ly/eNCAnewsConnect with eNCA now to follow top stories and have your say:




Johannesburg, 6 Mei 2015 - Die ballet "Giselle" is meer as 150 jaar gelede vir die eerste keer in Frankryk opgevoer en dit word nou in Johannesburg gedans deur die wêreldberoemde St Petersburg-balletgeselskap. Danksy Suid-Afrikaanse gehore se ondersteuning, het die groep, onder begeleiding van die Johannesburgse Feesorkes, nog twee ander klassieke balletproduksies by hulle program gevoeg.

http://www.enca.com

https://www.facebook.com/eNCAnews
https://twitter.com/eNCAnews

More from this channel