eNuus -- Sasol kry nuwe drukvat
1,598 views · Published 14 February 2013 · 2:06 · Indexed 10 November 2026
Channel: eNCA · 2013 · News & Politics
For more stories visit http://www.enca.com/videos/ Verkeer in die middestad van Secunda in Mpumalanga het tot Woensdag stilstand gekom toe een van die swaarste vragte wat nog ooit deur die hekke van Sasol beweeg het, daarheen vervoer is. 'n Drukvat van honderde ton - die grootste Suid-Afrikaans vervaardigde vat van sy soort - is een van vyf wat binne die volgende paar maande aan die Sasol C3-stabiliseringsprojek gelewer word. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
More from this channel
-
10:33
Green Jobs : Jobs Week Exclusive : eNews Channel
-
4:11
Late Nite News | Series 2 Episode 8
-
26:09
Justice Factor TX 22 May 2011
-
24:16
Maggs on Media TX 22 May 2011
-
5:27
Maggs on Media | CHERRYPICKING
-
3:15
Late Nite News: Headlines with Loyiso Gola
-
4:58
Peppers on trustworthy businesses
-
5:47
Government admits Springs fire could have been avoided