Ons wil hê hulle moet beste uitslae kry

61 views · Published 25 March 2015 · 1:55 · Indexed 6 November 2026

Channel: eNCA · 2015 · News & Politics

Watch on YouTube

Subscribe to eNCA for latest news. No Fear. No Favour: http://bit.ly/eNCAnewsConnect with eNCA now to follow top stories and have your say:




Pretoria, 23 Maart 2015 - Vier uit tien van die matrieks wat in 2013 wiskunde as skoolvak gehad het, kon nie eers 30% van die werk baasraak nie. Daarom, sê die Virseker-trust, is dié skoolvak een van sy groot fokuspunte. Die trust gebruik 'n gedeelte van sy kliënte se premies om terug te ploeg in Afrikaanse onderrig.

http://www.enca.com

https://www.facebook.com/eNCAnews
https://twitter.com/eNCAnews

More from this channel