eNuus | Pistorius appelleer teen borgtogvoorwaardes.

495 views · Published 9 March 2013 · 2:01 · Indexed 14 November 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

Oscar Pistorius hou nie van sy borgtogvoorwaardes nie. eNuus het eksklusief onthul dat Pistorius se regsspan Woensdag hofstukke ingedien het by die hooggeregshof in Pretoria om teen sy borgtogvoorwaardes te appelleer. Die verdediging beweer, nie húlle óf die staat het die geleentheid gehad om oor die borgtog- voorwaardes te argumenteer nie. Die verdediging het egter op die dag van Pistorius se vrylating, die voorwaardes aanvaar. Tog het hulle aan Hooflanddros Desmond Nair gesê hulle behou die reg voor om moontlik later te appelleer.
Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel