Op Pad on 11 February 2017: Die Liefde is net wat ons nodig het!

421 views · Published 11 February 2017 · 2:06 · Indexed 24 October 2026

Channel: SABC 2 · 2017 · Entertainment

Watch on YouTube

Evangelis Virgil van Wyk (Omega Uitreiksentrum-Eersterust) bied hierdie oordenking aan met die tema, Die Liefde is net wat ons nodig het! Hy lees voor uit 1 Korintiërs 13 vers 13.      
       
Op Pad is ‘n Afrikaanse oordenkingsprogram wat vroeg Woensdae (05:57) en Saterdae (06:57) op SABC 2 uitgesaai word.

More from this channel