Op Pad on 22 Nov 2017: Leer God se Woord ken / Get to know God's Word

72 views · Published 18 December 2017 · 2:17 · Indexed 30 October 2026

Channel: SABC 2 · 2017 · Entertainment

Watch on YouTube

Pastoor Hermanus Engelbrecht (Deo Gloria AGS - Pretoria) bied hierdie Op Pad oordenking aan met die tema, Leer God se Woord ken. Die skriflesing is uit Johannes 14:15.

Op Pad is ‘n Afrikaanse oordenkingsprogram wat vroeg Woensdae (05:57) en Saterdae (06:57) op SABC 2 uitgesaai word.

Pastor Hermanus Engelbrecht (Deo Gloria AGS - Pretoria) presents today’s Op Pad devotion with the theme, Get to know God's Word. The scripture reading is from John 14:15.

Op Pad is a local Afrikaans religious devotional programme, broadcast early on Wednesdays (05:57) and Saturday mornings (06:57) on SABC 2.

More from this channel