eNuus | Leë beloftes oor beter dienslewering in Mashishing
255 views · Published 27 March 2013 · 2:05 · Indexed 12 November 2026
Channel: eNCA · 2013 · News & Politics
Twee maande gelede het eNuus Mashishing, voorheen Lydenburg, besoek oor klagtes van die haglike toestande van paaie en uiters swak dienslewering. Ná 'n belofte van die burgemeester dat hy 'n sogenaamde meesterplan het wat die dorp se probleme in twee maande sou oplos, het ons die dorp weer bezoek. Maar die probleme is stééds daar. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
More from this channel
-
10:33
Green Jobs : Jobs Week Exclusive : eNews Channel
-
4:11
Late Nite News | Series 2 Episode 8
-
26:09
Justice Factor TX 22 May 2011
-
24:16
Maggs on Media TX 22 May 2011
-
5:27
Maggs on Media | CHERRYPICKING
-
3:15
Late Nite News: Headlines with Loyiso Gola
-
4:58
Peppers on trustworthy businesses
-
5:47
Government admits Springs fire could have been avoided