eNuus -- Klagtes oor toestande by Middelburg-staatshospitaal
2,417 views · Published 25 March 2013 · 2:15 · Indexed 6 November 2026
Channel: eNCA · 2013 · News & Politics
'n Tekort aan mediese personeel, studentedokters wat moet waarneem sonder toesig, en selfs rotte in hospitaalsale. Dis waaroor pasiënte by die Middelburg-staatshospitaal onder meer kla. Talle vrees nou dat hulle ledemate kan verloor of hulle lewens in gevaar is. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
More from this channel
-
10:33
Green Jobs : Jobs Week Exclusive : eNews Channel
-
4:11
Late Nite News | Series 2 Episode 8
-
26:09
Justice Factor TX 22 May 2011
-
24:16
Maggs on Media TX 22 May 2011
-
5:27
Maggs on Media | CHERRYPICKING
-
3:15
Late Nite News: Headlines with Loyiso Gola
-
4:58
Peppers on trustworthy businesses
-
5:47
Government admits Springs fire could have been avoided