Bizarre Bedonderde Donderdae - TV1

4,496 views · Published 27 February 2012 · 0:55 · Indexed 6 October 2026

Channel: ougibbons · 2012 · Entertainment

Watch on YouTube

This one's for you! Onthou jy hierdie kak? TV 1 se treffer title sequence voor die dae van DSTV. 1998 om meer presies te wees. Ons het hierdie outjie van 'n VHS tape afgeruk en op YouTube kom plak. Elke tweede Donderdag gooi ons 'n ou TV ad op http://www.watkykjy.co.za en elke ander tweede Donderdag gooi ons 'n ou faktap clip wat ons dub in Afrikaans.

More from this channel