eNuus | Is daar net een God?, vra Woordfees

186 views · Published 8 March 2013 · 2:38 · Indexed 6 November 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

Die omstredenheid oor 'n gesprekreeks by die Woordfees op Stellenbosch was klaarblyklik 'n aardbewing in 'n miershoop. Feesgangers het Donderdag die Boeketent volgesit om deel te wees van die sogenaamde 'Net Een God'-gesprekke. Die Stellenbosse Woordfees is vanjaar in sy 14de bestaansjaar.
Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel