Fokus, 20 August 2017

441 views · Published 20 August 2017 · 24:06 · Indexed 29 October 2026

Channel: SABC News · 2017 · News & Politics

Watch on YouTube

Fokus besoek weer die Oos-Vrystaat om te sien of daar die afgelope jaar enige vordering gemaak is met die kinders wat nie ID’s het nie en dus nie skool toe mag gaan nie.
En ons kyk wat in die Noord-Kaap gedoen word om voorheen benadeelde gemeenskappe by die perdewedrensport te betrek.

For more news, visit: http://www.sabc.co.za/news

More from this channel