Fokus promo (28-08-16): Women abuse

167 views · Published 25 August 2016 · 0:32 · Indexed 30 October 2026

Channel: SABC 2 · 2016 · Entertainment

Watch on YouTube

56% van vroue wat vermoor word, word deur 'n intieme metgesel doodgemaak. Op die laaste Sondag van Vrouemaand praat ons oor gesinsgeweld en meer spesifiek teen vroue. Fokus ondersoek die oorsake en soek ook na oplossings.
Fokus, kykstof wat saakmaak, Sondagaand om sesuur, net op SABC2.

More from this channel