Hosanna 13 - Eps 10: Discipleship

1,221 views · Published 2 December 2018 · 24:24 · Indexed 17 October 2026

Channel: SABC 2 · 2018 · Entertainment

Watch on YouTube

As a Christelike familie, will ons met die werk van Christus in hierdie wereld voortgaan.  Vandag kyk ons na hoe ‘n ware dissipelskap ons kan help om die leerstellings van Jesus met meer passie en toewyding te volg. 

Ons praat met lede van die Suiderlig Kerk in Krugersdorp oor hul ondervinding van dissipelskap. Hul dominee, Gerhard Slabbert lewer die boodskap en Gerhard se kinders, Marissa and Jan  verskaf die musiek.

Ds Gerhard Slabbert
Suiderlig NG Kerk

Krugersdorp
Catch Hosanna Sundays at 10:00 on SABC 2.

More from this channel