Fokus: Fees promo [20 Nov 16]

349 views · Published 18 November 2016 · 0:32 · Indexed 24 October 2026

Channel: SABC 2 · 2016 · Entertainment

Watch on YouTube

Die afgelope paar maande is gekenmerk deur dikwels gewelddadige studentebetogings. Klasse is ontwrig en talle universiteite moes noodgedwonge sluit. Nou het eksamentyd aangebreek en baie universiteite het besluit op aanlyn-eksamens.
Maar hoe toeganklik en effektief is e-onderrig en aanlyntoetse en -eksamens? FOKUS, kykstof wat saakmaak, Sondagaand, om ses net op SABC2

More from this channel