Op Pad on 7 November: Wat jy saai sal jy maai/What you sow you will reap

521 views · Published 7 November 2015 · 1:53 · Indexed 1 November 2026

Channel: SABC 2 · 2015 · People & Blogs

Watch on YouTube

Pastoor Adriaan de Beer van die PPK-Middelburg bied hierdie Op Pad oordenking aan met die tema, Wat jy saai sal jy maai. Die skriflesing is uit Galasiërs 6 vers 7.
Op Pad is ‘n Afrikaanse oordenkingsprogram wat vroeg Woensdae en Saterdae om 05:57 op SABC 2 uitgesaai word.

Pastor Adriaan de Beer from the PPK Middelburg presents today’s Op Pad devotion with the theme, What you sow you will reap. The scripture reading is from Galatians 6 verse 7.
Op Pad is a local Afrikaans religious devotional programme, broadcast early on Wednesdays and Saturday mornings at 05:57 on SABC 2.

More from this channel