eNuus | Rugbymuseum geopen, kapteins vereer
91 views · Published 28 March 2013 · 2:04 · Indexed 10 November 2026
Channel: eNCA · 2013 · News & Politics
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie wil die foute wat hy tydens die apartheidsjare gemaak het, regstel, en terselfdertyd ook die hoogtepunte van Springbokrugby aan die wêreld wys. SA Rugby het Woensdag 'n nuwe rugbymuseum in Kaapstad bekend gestel waar 43 kapteins van verskillende tydperke onder een dak byeengekom het. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
More from this channel
-
10:33
Green Jobs : Jobs Week Exclusive : eNews Channel
-
4:11
Late Nite News | Series 2 Episode 8
-
26:09
Justice Factor TX 22 May 2011
-
24:16
Maggs on Media TX 22 May 2011
-
5:27
Maggs on Media | CHERRYPICKING
-
3:15
Late Nite News: Headlines with Loyiso Gola
-
4:58
Peppers on trustworthy businesses
-
5:47
Government admits Springs fire could have been avoided