eNuus | Hofstryd oor kind wat breinskade opgedoen het

1,149 views · Published 13 March 2013 · 2:02 · Indexed 8 November 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

'n Gesin van Roodepoort is in 'n hofstryd gewikkel met die hospitaal wat hulle glo deels verantwoordelik gehou moet word vir hulle dogter se breinskade.
Die ouers van die 11-jarige Bronwyn Truter moet nou self na haar omsien ná die geld van 'n borgskap vir haar mediese onkostes opgeraak het.
Bronwyn het in 2010 ophou asemhaal, haar hart het gaan staan en sy het in 'n koma verval toe sy nie betyds insulien gekry het tydens 'n diabetiese aanval nie.
Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel