eNuus -- Verbod op drankadvertensies "gaan geen verskil maak nie"

102 views · Published 16 January 2013 · 1:45 · Indexed 31 October 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

Die Minister van Vervoer, Ben Martins, wil padsterftes hokslaan deur onder meer 'n verbod te plaas op drankadvertensies.
Die minister sê alkohol was 'n faktor in die meeste van die 1 221 noodlottige ongelukke die afgelope vakansie.
eNuus het reaksie hierop gaan kry, en die meeste mense meen reklame dra nie by tot drankgebruik nie.

More from this channel