eNuus | Klerksdorp, Welkom se elektrisiteit kan afgesny word

866 views · Published 13 March 2013 · 2:00 · Indexed 14 November 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

Inwoners van Klerksdorp kan teen Donderdag in die duister wees. Die Matlosana-munisipaliteit se Eskom-skuld hoop nou al vir maande op en die kragreus het nou al die nodige stappe gedoen om die dorp se elektrisiteit af te sny. Welkom se Matsjhabeng-munisipaliteit is in dieselfde bootjie en kan teen Woensdag 10 April sonder krag wees.
Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel