Op Pad on 25 May 2016: Appelbome eet nie appels nie/Apple trees do not eat apples

261 views · Published 25 May 2016 · 2:23 · Indexed 4 November 2026

Channel: SABC 2 · 2016 · Entertainment

Watch on YouTube

Jurie Kriel (Doxa Deo Oos-Pretoria) bied hierdie Op Pad oordenking aan met die tema, Appelbome eet nie appels nie. Die skriflesing is uit Johannes 15 vers 8.

Op Pad is ‘n Afrikaanse oordenkingsprogram wat vroeg Woensdae om 05:57 en Saterdae om 06:57 op SABC 2 uitgesaai word.

Jurie Kriel (Doxa Deo Pretoria East) presents today’s Op Pad devotion with the theme, Apple trees do not eat apples. The scripture reading is from John 15: 8.

Op Pad is a local Afrikaans religious devotional programme, broadcast early on Wednesdays at 05:57 and Saturday mornings at 06:57 on SABC 2.

More from this channel