eNuus | Vrou Sterf Na Njala Haar Met Horing Steek

460 views · Published 21 January 2013 · 1:30 · Indexed 23 October 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

'n Bejaarde vrou van Bela-Bela in Limpopo is Vrydag in 'n fratsongeluk dood toe 'n njala haar been met een van sy horings gesteek het.

Die njala het in 2011 vir die eerste keer sy verskyning op die 79-jarige Hettie Grobler se hoewe gemaak.

Met dié dat hy effens mak was, het sy hom soos al haar ander plaasdiere, begin voer.

Kyk na eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel