eNuus -- "Ons soldate moet huis toe kom", sê Helen Zille
388 views · Published 3 April 2013 · 1:23 · Indexed 14 November 2026
Channel: eNCA · 2013 · News & Politics
Die DA het 'n dringende mosie ingedien by die speaker van die parlement dat die Suid-Afrikaanse soldate wat nog in die Sentraal-Afrikaanse Republiek is, onttrek moet word. Die parlement is tans in reses, maar die DA wil hê speaker Max Sisulu moet 'n spesiale sitting belê sodat die mosie ter tafel gelê en 'n stemming gehou kan word. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
More from this channel
-
10:33
Green Jobs : Jobs Week Exclusive : eNews Channel
-
4:11
Late Nite News | Series 2 Episode 8
-
26:09
Justice Factor TX 22 May 2011
-
24:16
Maggs on Media TX 22 May 2011
-
5:27
Maggs on Media | CHERRYPICKING
-
3:15
Late Nite News: Headlines with Loyiso Gola
-
4:58
Peppers on trustworthy businesses
-
5:47
Government admits Springs fire could have been avoided