eNuus -- Roudiens vir Reeva Steenkamp
838 views · Published 20 February 2013 · 1:28 · Indexed 19 October 2026
Channel: eNCA · 2013 · News & Politics
Familie en vriende van Reeva Steenkamp het Dinsdag 'n emosionele roudiens in Port Elizabeth bygewoon. Sy is daarna veras. Kameras is nie binne die roudiens toegelaat nie, maar diegene wat dit bygewoon het, sê talle van die roubeklaers het hulle herinneringe van Steenkamp gedeel. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
More from this channel
-
10:33
Green Jobs : Jobs Week Exclusive : eNews Channel
-
4:11
Late Nite News | Series 2 Episode 8
-
26:09
Justice Factor TX 22 May 2011
-
24:16
Maggs on Media TX 22 May 2011
-
5:27
Maggs on Media | CHERRYPICKING
-
3:15
Late Nite News: Headlines with Loyiso Gola
-
4:58
Peppers on trustworthy businesses
-
5:47
Government admits Springs fire could have been avoided