Op Pad on 01 February 2017: Jou karakter is belangriker as seëning

424 views · Published 1 February 2017 · 2:08 · Indexed 12 November 2026

Channel: SABC 2 · 2017 · Entertainment

Watch on YouTube

Evangelis Lawrence Baadjies (Omega Uitreiksentrum-Eersterust) bied hierdie oordenking aan met die tema, Jou karakter is belangriker as seëning. Hy lees voor uit Genesis 1 vers 26 en Matteus 6 vers 33.

Op Pad is ‘n Afrikaanse oordenkingsprogram wat vroeg Woensdae (05:57) en Saterdae (06:57) op SABC 2 uitgesaai word.

More from this channel