eNuus | Mandela en Fischer Vereer

131 views · Published 14 January 2013 · 1:46 · Indexed 27 October 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

Twee Suid-Afrikaanse struggle-helde is in Desember 2012 in Bloemfontein vereer, enkele dae voor die begin van die ANC se 53ste nasionale konferensie.
Nelson Mandela en Bram Fischer is geloof vir hulle rol in die stryd teen apartheid.

More from this channel