eNuus | Retief en Dingaan op Facebook

268 views · Published 11 February 2013 · 1:48 · Indexed 6 November 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

Maroela Media het Facebook-profiele geskep vir bekende Voortrekkers en die Zulukoning Dingaan.

Die projek vorm deel van die 175-jaar vieringe van die Groot Trek.

Skakels na die Facebook-profiele is te vinde by www.maroelamedia.co.za/kategorie/projekte/groot-trek/

Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel