eNuus | Kenners bekommerd oor polisiediens
483 views · Published 7 March 2013 · 2:13 · Indexed 10 November 2026
Channel: eNCA · 2013 · News & Politics
Veiligheidskenners sê die topbestuur in die polisie laat sy voetsoldate in die steek. Kenners van Unisa en die Instituut vir Sekerheidstudies meen egter dis te vroeg om te oordeel of generaal Riah Phiyega geskik is as polisiehoof. Hulle sê voorvalle soos die dood van Mido Macia, die Marikana-slagting en vrae oor die ondersoekwerk wat na die moord op Reeva Steenkamp gedoen is, lei tot skerp kritiek op die polisie. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
More from this channel
-
10:33
Green Jobs : Jobs Week Exclusive : eNews Channel
-
4:11
Late Nite News | Series 2 Episode 8
-
26:09
Justice Factor TX 22 May 2011
-
24:16
Maggs on Media TX 22 May 2011
-
5:27
Maggs on Media | CHERRYPICKING
-
3:15
Late Nite News: Headlines with Loyiso Gola
-
4:58
Peppers on trustworthy businesses
-
5:47
Government admits Springs fire could have been avoided