eNuus | "Ek is verpletter" -- Oscar Pistorius
1,804 views · Published 20 February 2013 · 2:16 · Indexed 30 September 2026
Channel: eNCA · 2013 · News & Politics
Oscar Pistorius het Dinsdag vir die eerste keer sy weergawe gegee van die gebeure verlede Donderdagoggend toe hy sy vriendin, Reeva Steenkamp, in sy huis in Pretoria doodgeskiet het. In 'n verklaring wat in die Pretoriase landdroshof voorgelees is, voer Pistorius aan het hy vier skote afgevuur om hom en sy vriendin teen 'n vermeende inbreker te beskerm. Hy sê hy het eers daarna besef hy het Steenkamp geskiet. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.