Fokus promo: Taal [05 March 2017]

166 views · Published 2 March 2017 · 0:31 · Indexed 30 October 2026

Channel: SABC 2 · 2017 · Entertainment

Watch on YouTube

Afrikaans is eg Suid-Afrikaans. Vir baie jare is daar gefokus op die taal se wit geskiedenis, maar die bruin mense se verbintenis met Afrikaans word nou ook vertel in die boek Ons kom van Vêr. Fokus gesels die week met die twee redakteurs wat in ook hulle storie by die Woordfees op Stellenbosch gaan vertel. FOKUS, kyksotf wat saakmaak, Sondagaand om sesuur, net op SABC 2.

More from this channel