Fokus: 30 April 2017

587 views · Published 2 May 2017 · 27:23 · Indexed 19 November 2026

Channel: SABC News · 2017 · News & Politics

Watch on YouTube

In Fokus besoek ons die Theewaterskloofdam in die Wes-Kaap en wys jou hoe erg die droogte is, ons besoek Hondeklipbaai, waar waterprobleme steeds nie opgelos is nie en ons vertel jou van ‘n interessante stukkie geskiedenis van Concordia.

For more news, visit: http://www.sabc.co.za/news

More from this channel