eNuus | Waterkrisis in Ermelo en omstreke

222 views · Published 11 January 2013 · 1:54 · Indexed 10 November 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

Die plaaslike owerheid het Ermelo en omliggende dorpe tot rampgebied verklaar weens 'n ernstige tekort aan water. Verskeie sakeondernemings moes al hulle deure weens die probleem sluit, en sowat 60 persent van die dorp se inwoners word deur dié krisis geraak. Ermelo se twee hoofdamme het oor die afgelope paar maande byna opgedroog.

More from this channel