In Akkoord. 'n TV Pilot program deur Watkykjy.co.za

313 views · Published 17 May 2012 · 8:28 · Indexed 10 November 2026

Channel: ougibbons · 2012 · Music

Watch on YouTube

In Akkoord is 'n TV program wat ons aan KykNet gepitch het, middel 2011. Ons aanbieder, Melt Sieberhagen besoek bekende Afrikaanse musikante in hulle tuisdorpies wat hom en jou help leer om hulle grootste treffers oo die kitaar baas te raak.

More from this channel