eNUUS | "Ons wil graag behoeftige jongmense help", sê Riaan Loots se ouers

514 views · Published 6 February 2013 · 1:34 · Indexed 26 October 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

Die ouers van 'n rugbyspeler wat meer as ses jaar gelede na 'n rugbygeveg dood is, het in 'n openhartige onderhoud met eNuus gesê hulle koester nie 'n wrok teen die man wat vir hulle seun se dood verantwoordelik is nie.
Ben Zimri, 'n voormalige klubrugbyspeler van die Boland, is Maandag na 'n jarelange hofstryd in hegtenis geneem om sy tronkstraf van vyf jaar uit te dien.
Maar die Loots-egpaar hoop nou dat iets positief uit hulle seun, Riaan, se dood sal kom.
Kyk eNuus op kykNET, DSTV-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel