"Betaal ons krag!"

69 views · Published 19 May 2015 · 1:54 · Indexed 27 October 2026

Channel: eNCA · 2015 · News & Politics

Watch on YouTube

Subscribe to eNCA for latest news. No Fear. No Favour: http://bit.ly/eNCAnewsConnect with eNCA now to follow top stories and have your say:




Secunda, 16 Mei 2015 - Die DA het 'n memorandum aan die Govan Mbeki-munisipaliteit oorhandig waarin hy eis dat dié plaaslike owerheid die R190-miljoen wat hy aan Eskom skuld, betaal.
Maar die munisipaliteit sê hulle betaal Eskom reeds in paaiemente en dat dit die inwoners is wat nie hulle kragrekeninge betaal nie.
Tog kon die munisipaliteit nie bedrae of bewyse hiervan verskaf nie.

http://www.enca.com

https://www.facebook.com/eNCAnews
https://twitter.com/eNCAnews

More from this channel