Elvis Blue maak bekend dat sy nuwe Afrikaanse album eersdaag die rakke sal tref

1,565 views · Published 28 February 2017 · 0:58 · Indexed 1 November 2026

Channel: Jacaranda FM · 2017 · Entertainment

Watch on YouTube

Afrikaanse sanger, Elvis Blue stel eersdaags sy nuwe album, Die Brug, bekend en hy het erken dat hy sy nuwe musiek eers vir sy vrou en dogter speel, voordat hy besluit om dit op 'n album te sit.

"Vir die laaste twee jaar speel ek eers my nuwe songs vir my twee girls by die huis en hulle freak uit daaroor," sê Elvis.

More from this channel