Fokus promo (30 Oct 16) Drought

256 views · Published 28 October 2016 · 0:33 · Indexed 21 October 2026

Channel: SABC 2 · 2016 · Entertainment

Watch on YouTube

Duisende boere word deur bankrotskap in die gesig gestaar. Hulle sukkel om hulle skuld terug te betaal. Dis deels te wyte aan die droogte, maar ander faktore speel ook ‘n rol in hulle geldelike verknorsing. Fokus praat met AgriSA en ‘n landbou-ekonoom. Ons hoor ook hoe die probleme in die landbou die verbruiker se sak raak. Fokus, kykstof wat saakmaak, Sondagaand om sesuur, net op SABC2.

More from this channel