eNuus -- SANW doen noodleniging in vloedgeteisterde Mosambiek
306 views · Published 31 January 2013 · 1:39 · Indexed 24 October 2026
Channel: eNCA · 2013 · News & Politics
For more stories visit http://www.enca.com/videos/ Die Suid-Afrikaanse lugmag en vloot het reeds meer as 490 mense gered wat deur vloedwater in Mosambiek vasgekeer was. Die weermag is ook in die land ontplooi om noodlenigingswerk te doen na oorstromings groot verwoesting gesaai het. eNuus-kameraman Pierre le Roux was saam met die lugmag in Mosambiek. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
More from this channel
-
10:33
Green Jobs : Jobs Week Exclusive : eNews Channel
-
4:11
Late Nite News | Series 2 Episode 8
-
26:09
Justice Factor TX 22 May 2011
-
24:16
Maggs on Media TX 22 May 2011
-
5:27
Maggs on Media | CHERRYPICKING
-
3:15
Late Nite News: Headlines with Loyiso Gola
-
4:58
Peppers on trustworthy businesses
-
5:47
Government admits Springs fire could have been avoided