eNuus | Ses verdagtes vasgetrek na rooftog by kwekery

190 views · Published 5 March 2013 · 1:54 · Indexed 8 November 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

'n Gewapende rooftog by 'n kwekery in Pretoria het nie net gewys hoe vreesloos midadigers is nie.
Goeie polisiewerk het ook daartoe gelei dat ses verdagtes nog op dieselfde dag vasgetrek is.
Werkers by die Lots of Pots-kwekery in Lynnwoodweg in die ooste van Pretoria het aanvanklik gedink die bende gewapende mans is klante.
Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel