eNuus | Groot belangstelling in weermaguitstalling by Randse Skou
224 views · Published 2 April 2013 · 1:24 · Indexed 6 November 2026
Channel: eNCA · 2013 · News & Politics
Die dood van 18 soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in twee voorvalle die afgelope tien dae het opnuut die boodskap tuis gebring dat 'n militêre loopbaan gevare inhou. Nogtans het duisende mense die laaste paar dae by 'n weermaguitstalling by die Randse Skou navraag gedoen om aan te sluit. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00
More from this channel
-
10:33
Green Jobs : Jobs Week Exclusive : eNews Channel
-
4:11
Late Nite News | Series 2 Episode 8
-
26:09
Justice Factor TX 22 May 2011
-
24:16
Maggs on Media TX 22 May 2011
-
5:27
Maggs on Media | CHERRYPICKING
-
3:15
Late Nite News: Headlines with Loyiso Gola
-
4:58
Peppers on trustworthy businesses
-
5:47
Government admits Springs fire could have been avoided