Fokus promo (12 Jun 2016): Frere Hospitaal

361 views · Published 10 June 2016 · 0:31 · Indexed 14 November 2026

Channel: SABC 2 · 2016 · Education

Watch on YouTube

Die Frere-hospitaal in Oos-Londen spog deesdae met een van die land se mees moderne onkologie-afdelings. ‘n Omkeer-strategie is in 2011 by die hospitaal in werking gestel nadat honderde pasgebore babas jaarliks in die hospital gesterf het. Die sterftetal by die hospitaal het nou drasties gedaal. Fokus het gaan kyk hoe sake nou by die hospitaal staan.

Fokus, kykstof wat saakmaak, Sondagand om half-sewe, net op SABC2.

More from this channel