eNuus | Oscar kry borgtog
538 views · Published 25 February 2013 · 2:37 · Indexed 27 October 2026
Channel: eNCA · 2013 · News & Politics
Na 'n titaniese hofstryd wat oor vier dae gestrek het, is Oscar Pistorius borgtog van R1-miljoen in die Pretoriase landdroshof toegestaan. In 'n uitspraak wat byna twee uur lank geduur het, het hooflanddros Desmond Nair bevind die Paralimpiese atleet het 'n sterk genoeg saak uitgemaak om op borgtog vrygelaat te word. Pistorius word daarvan aangekla dat hy sy vriendin Reeva Steenkamp op Valentynsdag by sy huis in die ooste van Pretoria doodgeskiet het. Hy moet op 4 Junie weer in die hof verskyn.
More from this channel
-
10:33
Green Jobs : Jobs Week Exclusive : eNews Channel
-
4:11
Late Nite News | Series 2 Episode 8
-
26:09
Justice Factor TX 22 May 2011
-
24:16
Maggs on Media TX 22 May 2011
-
5:27
Maggs on Media | CHERRYPICKING
-
3:15
Late Nite News: Headlines with Loyiso Gola
-
4:58
Peppers on trustworthy businesses
-
5:47
Government admits Springs fire could have been avoided