eNuus -- "My Kinderjare Was 'n Leuen", sê Boeremag-lid

1,606 views · Published 29 January 2013 · 1:57 · Indexed 24 September 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

Een van die Boeremag-veroordeeldes het Maandag getuig hoe sy regse kinderjare 'n leuen was.

Kobus Pretorius het in die Noord-Gautengse Hooggeregshof ter strafversagting van sy vonnis getuig.

Hy het ook getuig hoe hy destyds selektief Bybel gelees en geglo het die sogenaamde Boerevolk is 'n uitverkore volk.

Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel