-Ons kan nie met ons geld uitkom nie

953 views · Published 2 April 2015 · 2:18 · Indexed 20 November 2026

Channel: eNCA · 2015 · News & Politics

Watch on YouTube

Subscribe to eNCA for latest news. No Fear. No Favour: http://bit.ly/eNCAnewsConnect with eNCA now to follow top stories and have your say:




Johannesburg, 30 Maart 2015 - Buitelandse beleggers se aandele in die veiligheidsbedryf kan onteien word as die Wysigingswet op die Regulering van die Private Veiligheidsbedryf deurgevoer word. 
Dié voorgestelde wetgewing gaan buitelandse beleggers keer om ‘n meerherheidaandeel in 'n plaaslike veiligheidsmaatskappy te besit. Staatsveiligheid word as rede hiervoor voorgehou.

http://www.enca.com

https://www.facebook.com/eNCAnews
https://twitter.com/eNCAnews

More from this channel