eNuus | Nuwe rolprent "Father" bekend gestel

738 views · Published 22 March 2013 · 1:48 · Indexed 10 November 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

'n Nuwe eg Suid-Afrikaanse rolprent is die week aan die media bekend gestel.
Zane Meas se rolprent "Father" handel oor bendegeweld en dwelms op die Kaapse Vlakte en 'n pa se stryd om sy gesin daarteen te beskerm.
Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel