eNuus | Helen Zille vereer by Foxwood-huis

1,250 views · Published 18 February 2013 · 1:47 · Indexed 4 November 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

DA-leier Helen Zille sê sy en vroue soos Mamphela Ramphele, Patricia de Lille en Lindiwe Mazibuko gaan die politieke landskap in Suid-Afrika verander.
Zille is Saterdag by Foxwood-huis se tuin van roem in Johannesburg vereer.

Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel