eNuus | Staatsubsidies aan ouetehuise skiet te kort

168 views · Published 8 March 2013 · 1:45 · Indexed 21 October 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

Staatsubsidies aan nie-winsgewende organisasies hou nie tred met stygende lewenskostes nie en plaas die voortbestaan van sommige ouetehuise in die gedrang.
Dis volgens die SA Vrouefederasie, wat meer as 3 300 bejaardes in 34 tehuise in vyf provinsies versorg. Volgens die Federasie moet hulle bykans twee derdes van die kostes self dek om 24-uur versorging in 'n tehuis te verskaf. Staatsubsidies dek slegs een derde, of in sommige gevalle, net 'n kwart van die kostes. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel