eNuus | "Fokus op kwaliteit eerder as kwantiteit" -- Rolprentkenner oor Afrikaanse flieks

1,000 views · Published 4 February 2013 · 1:44 · Indexed 12 November 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

Dit gaan op die oog af voor die wind met die Afrikaanse rolprentbedryf.

In 2013 is daar meer as een nuwe Afrikaanse fliek op die grootskerm vir elke maand van die jaar.

Maar rolprentkenner Leon van Nierop waarsku dat té veel flieks wat in 'n japtrap gemaak word, die bedryf meer skade as goed kan doen.

Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel