eNuus -- Harrismith-inwoners bekommerd oor moontlike verskuiwing van N3-hoofweg

508 views · Published 11 March 2013 · 2:33 · Indexed 21 October 2026

Channel: eNCA · 2013 · News & Politics

Watch on YouTube

Sakelui, boere en ander inwoners van Harrismith is bekommerd oor hoe hulle 'n bestaan gaan maak as Sanral voortgaan met sy plan om die N3-hoofweg te verlê.
Hulle wil hê 'n ander manier moet gevind word om verkeersopeenhopings te verlig.
Die regering hou egter vol die projek is van nasionale ekonomiese belang.

Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

More from this channel